Algemene blik op die banket gehou ter viering van die tot standkoming van die Unie van Suid-Afrika, 21 Maart 1911 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesig naby Eersteling, by Smitsdorp, tussen Potgietersrus en Pietersburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Britse soldate op wag by die krygsgevangenes voor Napoleon se huis, St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel. CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep vroue en kinders voor 'n tent in die konsentrasiekamp by Krugersdorp CollectieZuid-Afrika in beeld