Walvisbaai, Suidwes-Afrika. 'n Ovambo besig om ingemaakte vis in 'n fabriek te verpak. CollectieZuid-Afrika in beeld
Windhoek, Suidwes-Afrika: Herero- en Damara-vroue in 'n fabriek waar hemde vir tuisgebruik gemaak word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Karibib,Suidwes-Afrika. Groot neerslae marmer word by Karibib aangetref. Die foto toon die saagproses van marmer plate CollectieZuid-Afrika in beeld
Inrykantoor Nederlandse Bank van Suid-Afrika Berperk, Salisbury, Rhodesië CollectieZuid-Afrika in beeld
Kantoor Nederlands Bank van Suid-Afrika Beperk, Johannesburg, Transvaal CollectieZuid-Afrika in beeld
The Kariba Gorge looking downstream from the ridge overlooking the dam site CollectieZuid-Afrika in beeld
Tsumeb, Suidwes-Afrika. Die Tsumeb-kopermyne in die voorgrond met die blanke woongebied in die agtergrond CollectieZuid-Afrika in beeld
Die poskantoor in Windhoek, die hoofstad van Suidwes-Afrika. Hierdie gebou is in 1951 voltooi CollectieZuid-Afrika in beeld