Aankoms van die kis van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die erewag (staatsartilleriste) van pres. S.J.P. Kruger se begrafnis wag op die trein op Pretoria stasie CollectieZuid-Afrika in beeld
Die lykwa wag op Pretoria stasie op die aankoms van die trein met Kruger se lykkis CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Suzannasaal, Pretoria, waar die lyk van pres. S.J.P. Kruger opgebaar was CollectieZuid-Afrika in beeld
Die diens vir die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger op Kerkplein, Pretoria, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Beeldhouwerk: Kruger as burger onder Shepstone se bestuur spreek die burgers toe op 16 Desember 1880 - regering word herstel onder die driemanskap CollectieZuid-Afrika in beeld
Beëdiging van pres. Kruger as president, Pretoria 1883. Regs P.J. Joubert, N.J. Bosman en Jan Celliers CollectieZuid-Afrika in beeld
Oudstryders in die optog na Kruger se monument, Pretoria, 10 Oktober 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Portret van Hendrik Hanekom as pres. Kruger in die drama van "Oom Paul"deur D.C. Postma CollectieZuid-Afrika in beeld
Maliebaan 89, Utrecht, woonhuis van pres. S.J.P. Kruger, 23 Desember 1901- 16 Oktober 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
S.J.P. Kruger, oud president van de ZAR woonde Maliebaan 89 te Utrecht van 1901 - 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. en Mev. M.T. Steyn te Dordrecht. Op die agtergrond 'n skildery met o.a. genl. L. Botha daarop CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. en mev. M.T. Steyn besoek die Zuid-Afrikaanse Museum te Dordrecht in 1904. CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein. a) Verteenwoordigers van Jong Zuid-Afrika te voet in die stoet EN b) Wa met leerlinge van die laer en hoërskole vir meisies CollectieZuid-Afrika in beeld
Geskenk by die 25-jarige huweliksherdenking van pres. en mev. M.T. Steyn, van Nederlanders, 10 Maart 1912 - twee silwer 5-armige kersligte en 'n vrugtemandjie CollectieZuid-Afrika in beeld
"Onze Rust" huis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein EN Gedeelte van die sitkamer van "Onze Rust" CollectieZuid-Afrika in beeld
Jan de Ruiter, agterryer van pres. M.T. Steyn, wat die president by Reitz gered het in Julie 1901 CollectieZuid-Afrika in beeld
Onthaal deur pres. S.J.P. Kruger in die Paleis voor Volksvlijt, Amsterdam, 20 Desember 1900. By Kruger is A. Fischer, C.H. Wessels, A.D.W. Wolmarans, H.C. Bredell, F.C. Eloff, C. van Boeschoten CollectieZuid-Afrika in beeld
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is CollectieZuid-Afrika in beeld
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is - plus 'n beskrywing van Clarens CollectieZuid-Afrika in beeld
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld