Interkerkelijk Vormingswerk Ontwikkelingssamenwerking Vervaardigingsjaarz.j.CollectieKatholiek leven in beeld
Tuinparty gehou deur mev. Melt Marais na die aflegging van die eed van getrouheid deur die Boere-generaals in Pretoria na die vredesluiting in 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Verskillende landskappe in Suid-Afrika: linksonder die Hartebeestpoortdam tussen Pretoria en Rustenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van die koppe van presidente Kruger en Steyn in die voetstuk van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectieZuid-Afrika in beeld
Woning van G.A. Pott, konsul-generaal van Nederland in Lourenco Marques (Maputo) rond 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tentoonstelling ter gelegenheid van die pres. M.T. Steyn hulde in die Openbare Leessaal, Deventer, 16 Desember 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van twee Boere in die voetstuk van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe CollectieZuid-Afrika in beeld
NZAV - Vergadering, ca. 1930. Ager die spreker se stoel: prof. J.W. Pont, naas hom dr. Mansvelt met die baard en H.J. Emous. Voor: dr. H.P.N. Muller met baardjie. Links: dr. W.J. Leyds CollectieZuid-Afrika in beeld