Aantal foto's van die versameling glas- en silwerware en porselein in die Koopmans De Wet-huis in Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Kunstenaar se voorstelling van die voltooide 10 000 000 pond hawekompleks by Kaapstad, 1938-39 CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die Batavia VI met die lyk van pres. S.J.P. Kruger, te Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Die kis van pres. S.J.P. Kruger word van die Batavia VI na die lykwa gedra, Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger se praalbed in die Hugenotesaal, Kaapstad, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Nagebouwde Hollandse huizen, Culemborg. Van Riebeeckherdenking 1952, Kaapstad. CollectieZuid-Afrika in beeld