Orlando kragstasie. Die koeltorings van die Orlando kragstasie naby Johannesburg. CollectieZuid-Afrika in beeld
Boonste deel van kooksoondbattery, kooksoonde en neweprodukte, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Motorfabriek, Port Elizabeth: kleiner deeltjies word in die finale stadium aan 'n motor gesit in die fabriek CollectieZuid-Afrika in beeld
Steel being poured from Converter. Rhodesian Iron & Steel Commission - Que Que CollectieZuid-Afrika in beeld
Uraan. Filterkerse gebruik in die gedeeltelike ontwatering van uraanpresipitaat in die finale stadium van die ekstraksieproses CollectieZuid-Afrika in beeld
Hoof-kantoorblok, by die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staal Korporasie se fabrieke in Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Wattel-ekstrak-fabriek, Pietermaritzburg: sakke word met looisuurjellie gevul CollectieZuid-Afrika in beeld
Hepworths Klerewinkel, aangekoop deur Hillhorst en Van Schaik, Pretoria 1914 CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep mense behorende aan die Nederlandse Kamer van Koophandel te Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Raw milled asbestos is tipped into the mixer where water en cement is added. CollectieZuid-Afrika in beeld
Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie se fabrieke in Pretoria. (Yskor) CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Ring-weefmasjien in die Sweetwaters-fabriek van die Good Hope Textile Corporation, Zwelitsja, naby Kingwilliamstown, Oostelike Kaapprovinsie. (1949) CollectieZuid-Afrika in beeld
Eerste permanente gebou opgerig in sentrum van Welkom, Oranje-Vrystaat, 1954 CollectieZuid-Afrika in beeld