Motorfabriek, Port Elizabeth: kleiner deeltjies word in die finale stadium aan 'n motor gesit in die fabriek CollectieZuid-Afrika in beeld
The Copper Industry in South Africa. Molten copper is poured into moulds. CollectieZuid-Afrika in beeld
Aansig van die hoof-fabriek van die K.W.V., waar veel van die wyn vir die Westelike Provinsie ingesamel word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlands monsterkamer in Johannesburg. Stuwal in die Vaalrivier by Parys CollectieZuid-Afrika in beeld