Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: stoet kom by die Vrouemonument aan. Burgers onder aanvoering van genl. Hattingh CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van prins Victor, kleinseun van koningin Victoria te Pretoria, einde 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger se praalbed in die Hugenotesaal, Kaapstad, Desember, 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Aankoms van die begrafnisstoet by die Vrouemonument CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Vroue van Suid-Afrika lê blomme op die kis CollectieZuid-Afrika in beeld