Feestelike maaltyd van die studentevereniging HEBE, met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectieZuid-Afrika in beeld
Daniël Brewis, Mnre. Pretorius en den Wilden - Suid-Afrikaanse studente in Amsterdam CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep Suid-Afrikaanse studente in Nederland, saam met dr. H.D. van Broekhuizen CollectieZuid-Afrika in beeld
Hulde van die Transvaalse studente in Nederland by geleentheid van die inhuldiging van koningin Wilhelmina, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Toneelgroep van die Nederlandse studentevereniging HEBE met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectieZuid-Afrika in beeld
Toneelgroep van die Nederlandse studentevereniging HEBE met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto's van die studente en die oorkonde by die opening van die Dietse taverne in Utrecht, 6 Maart 1931 CollectieZuid-Afrika in beeld
Studente aan die Universiteitskollege van die Noorde (Turfloop) onderweg na 'n praktiese klas. 1963. CollectieZuid-Afrika in beeld
Besoekende Suid-Afrikaanse studente word ontvang by die VVV te Amsterdam en getrakteer op oliebolle, 28 Desember 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Byeenkoms van die Suid-Afrikaanse Studentevereniging in Nederland op Dingaansdag, 16 Desember 1908 te Leiden. Name op die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse studente op die ruïne van die kasteel by Valkenburg, 1-3 Julie 1931 CollectieZuid-Afrika in beeld
Oproep aan Nederland's studeerende jeugd Vervaardigingsjaar07-april-1943CollectiePropagandadrukwerk en voorlichtingsmateriaal uit WO2