Die Gelofte van Danskraal, 9 Desember 1838 [skildery van Margaret J. Carey] CollectionSouth Africa in pictures
Kranslegging: Burgergedenkteken te Senekal ter ere van die onbekende Voortrekker, na aankoms van die ossewa "Piet Retief"en "Vrou en Moeder", 3 November 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Ondertekening van die Retief-Dingaan traktaat by die Eeufeesviering 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken met die lys van name van Piet Retief en die 70 vermoorde burgers, 12 Februarie 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Beleg van Mafeking. Transvaalse artillerie met Krupps Howitser kanon CollectionSouth Africa in pictures
Aanslag van 'n Boere-granaat in die rotsdekking van die op Swartkop opgestelde Engelse vlootgeskut. Naby Spioenkop. CollectionSouth Africa in pictures
Drie geslagte in die Anglo-Boere-oorlog. V.l.n.r. P.J. Lemmer(65), D.L. Botha(15), S.J. Pretorius(43). CollectionSouth Africa in pictures
Fred Rompel tussen J.M.H. Viljoen (red. van die Huisgenoot) en dr. D.F. Malan, oud-hoofredakteur van die Burger, 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Afrikaanse Boere keer terug na die Anglo-Boere-oorlog. Name op die foto. Enkele name ontbreek CollectionSouth Africa in pictures
Verongelukken van't O.I. Comp. schip De Jonge Thomas, Kaap de Goede Hoop, 1 junie 1773 CollectionSouth Africa in pictures