Die hele gesin behalwe die oudste seun en getroude dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Die seun links is 'n leerling CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg in woonkamer gefotografeer. Die fotograaf is in die spieël sigbaar CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en gesin op besoek by vriende CollectionSouth Africa in pictures
'n Paar leerlinge voor die skoolgebou van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Die binnekant van die skool van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Links: H. Voordewind. Rechts: assistent CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg met 'n skoolklas CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg te perd saam met twee van sy leerlinge CollectionSouth Africa in pictures
Die leerlinge en onderwysers van die Skietfonteinskool, distrik Pretoria, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Personeel en leerlinge van die Uitkomstskool, vermoedelik naby Ermelo CollectionSouth Africa in pictures
Personeel en leerlinge voor die Staatskool te Klerksdorp - hoofsaaklik vir buitelandse kinders, 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Kaart van die ZAR met die verskillende skooldistrikte - wêreldtentoonstelling oor onderwys in Parys 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Rhone in die Westelike Provinsie CollectionSouth Africa in pictures
Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Burgundy in die Westelike Provinsie CollectionSouth Africa in pictures
Spekboomrivier op die plaas Apiesdoorndraai, distrik Lydenburg - waterkering deur die eienaar gebou vir die besproeiing van die koringlande CollectionSouth Africa in pictures
Woonhuis en werf van mnr. Janson, in die Nederlandse nedersetting op Groot-Suikerboschkop. Mnr. De Vletter, onderwyser, op die perd CollectionSouth Africa in pictures
Ouderwetse dorsmasjiene. Plaas in die Hottentotshollandberge distrik. Ossewa trek deur 'n drif CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en sy gesin afgeneem op Belfast CollectionSouth Africa in pictures