H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en sy gesin afgeneem op Belfast CollectieZuid-Afrika in beeld
Die hele gesin behalwe die oudste seun en getroude dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Die seun links is 'n leerling CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Lokomotiewe loods NZASM na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Binnekant van die Protestantse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gat veroorsaak deur die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Inhuldiging van president Kruger vir die laaste ampstermyn, Kerkplein Pretoria, 1898. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en die Uitvoerende Raad ontvang 'n deputasie van die boere. Skildery van Fritz Wichgraf, 1899. CollectieZuid-Afrika in beeld
Lord Roberts se intog in Pretoria, 5 Junie 1900. Parade op die markplein CollectieZuid-Afrika in beeld
Swartbergpas naby Oudtshoorn. ACHTERKANT: Kamp in die Transvaalse Bosveld CollectieZuid-Afrika in beeld