Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gebak bij de Van Riebeeck-herdenking Kaapstad 1952, aan boord van schip "Oranjefontein". CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontvangs aan boord van die "Oranjefontein",Van Riebeeck-herdenking, Kaapstad 1952. De heer Henstra, hoofdagent van de Holland-Afrika lijn, begroet mev. Malan. CollectieZuid-Afrika in beeld
Tee op die "Oranjefontein" by die Van Riebeeck-herdenking 1952. Van links na regs: mev. Mook, dr. Malan, mev. Malan en mnr. Mook, direkteur van die Holland-Afrika lijn. CollectieZuid-Afrika in beeld
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag, 6 April ?? Bestuurslede van die afdeling Kaapstad van die Algemene Nederlandse Verbond heg kranse aan die gedenkteken vas CollectieZuid-Afrika in beeld
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die kis van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld