Kranslegging: Burgergedenkteken te Senekal ter ere van die onbekende Voortrekker, na aankoms van die ossewa "Piet Retief"en "Vrou en Moeder", 3 November 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ondertekening van die Retief-Dingaan traktaat by die Eeufeesviering 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gedenkteken met die lys van name van Piet Retief en die 70 vermoorde burgers, 12 Februarie 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeck-herdenking 1952: voorbeelde van besondere snor en/of baardgroei wat die sentrale feeskommissie as passend ag vir 'n ware feesganger. CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde geboue na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Voortrekkereeufeesviering deur SASVIA, in die AMVJ-gebou te Amsterdam op 16 Desember 1938. (Aparte naamlys by 8.30a) CollectieZuid-Afrika in beeld
Huisgesin by hulle vernielde huis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Stalle en woonhuis wat ineengestort het a.g.v. die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckherdenking 1952: De "Drommedaris". Gebouwd o.l.v. G. van Doorn voor de Nederlandsche Vereeniging, Johannesburg. CollectieZuid-Afrika in beeld
Een groep Voortrekkervrouwen op de kermis te Hobhouse, Oranje-Vrijstaat CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by geleentheid van die vereniging van Transvaal en die Oranje-Vrystaat deur middel van die trein, 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ruïnes veroorsaak deur die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde spoorwegtrok na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Oorsig van die terrein na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ruïne van die Hollandse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Groepfoto geneem van pres. Kruger, genl. C.F.Beyers gedurende die laat 1890's. CollectieZuid-Afrika in beeld
Inhuldiging van president Kruger in 1898, Gouvernementsgebou, Kerkplein, Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectieZuid-Afrika in beeld