Geoefende werkers word by 'n Durbanse kusfabriek gebruik om 'n walvis op te sny. CollectionSouth Africa in pictures
Gesaagde stompe word op 'n vragmotor gelaai by Sabie, Oos-Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Die foto toon die verskillende vorms aan waarin diamante geslyp word CollectionSouth Africa in pictures
Die kopernywerheid in Suid-Afrika: Die koper-erts kom in spesiale spoorwegtrokke aan by die raffineerdery by die Messina Kopermyn CollectionSouth Africa in pictures
Die K.W.V. se "Reuse". Vyf vate wat elkeen 4,500 gellings kan bevat. Een van hierdie vate sou 'n man met 'n bottel wyn elke dag van 'n leeftyd van 740 jaar kan voorsien. In Portugal gemaak, is hulle die trots van mnr. John Ribeiro, die keldermeester wat hier getoon word. CollectionSouth Africa in pictures
Die oorspronklike boor en boortoring waarmee die goudontdekking in Odendaalsrus, Oranje-Vrystaat, gedoen is. CollectionSouth Africa in pictures
Die sorteer van sardiens met die hand, alvorens koppe, sterte en ingewande verwyder word CollectionSouth Africa in pictures
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectionSouth Africa in pictures
Een van die permanente hysers van 3,000 perdekrag in standaard-gebruik aan myne van Anglo American Corporation. CollectionSouth Africa in pictures
Eerste permanente gebou opgerig in sentrum van Welkom, Oranje-Vrystaat, 1954 CollectionSouth Africa in pictures