Die begin van 'n goudmyn: Hier is die eerste skag wat op die nuwe Oranje Vrystaatse goudvelde naby Odendaalsrus gesink is. CollectionSouth Africa in pictures
Aanplant van suikerriet op 'n Bantoetrustplaas in die Umlazidistrik, Natal CollectionSouth Africa in pictures
Aansig van die hoof-fabriek van die K.W.V., waar veel van die wyn vir die Westelike Provinsie ingesamel word. CollectionSouth Africa in pictures
Bloemenschouw te Lydenburg. Dame op voorgrond schoonzuster van de heer Schuring, handelaar te Lydenburg en lid van Unie Volksraad CollectionSouth Africa in pictures
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectionSouth Africa in pictures
Boonste deel van kooksoondbattery, kooksoonde en neweprodukte, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures