Brug oor Pampoenspruit in aanbou, KM 215,5, tussen Machadodorp en Waterval-Boven CollectionSouth Africa in pictures
Bou van 'n brug m.b.v. 'n hulpbrug, waarop 'n 18-ton lokomotief staan, by KM 37,7 CollectionSouth Africa in pictures
Brûe op die voorgrond gebou vir die Olifantsrivier, KM 342. Kleiner brug is bestem vir die opening van die Wilge- en Pienaarsriviere CollectionSouth Africa in pictures