Brûe op die voorgrond gebou vir die Olifantsrivier, KM 342. Kleiner brug is bestem vir die opening van die Wilge- en Pienaarsriviere CollectionSouth Africa in pictures
Binnekant van die Protestantse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Blanke en swart personeel werksaam by die brug oor die Kaaprivier, ca. 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Bou van die Kaaprivierbrug van die noordwestelike kant gesien, KM 76 CollectionSouth Africa in pictures
Bou van die spoorbrug by KM 85 en die hut van die opsigter, ca. 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Bou van die spoorbrug oor die Kaaprivier, ca. 1892, van die oostelike kant gesien CollectionSouth Africa in pictures
Bou van 'n brug m.b.v. 'n hulpbrug, waarop 'n 18-ton lokomotief staan, by KM 37,7 CollectionSouth Africa in pictures