Aankoms van die eerste Engelse krygsgevangene in Pretoria - Oktober 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Jongmense as lede van die Ned. Geref. Kerk aangeneem in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal deur ds. Rosseau en dr. Murray, voor in die middel CollectionSouth Africa in pictures
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg geniet 'n maaltyd in die veld CollectionSouth Africa in pictures
'n Gepubliseerde foto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
Drie boere bannelinge in Amsterdam. J.P. Roux, G.N. v.d. Bergh, P. de Villiers Tredoux. CollectionSouth Africa in pictures
Kranslegging op die graf van pres. Steyn aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein CollectionSouth Africa in pictures
Onthulling van die gedenkteken met 78 name van Nederlanders wat gesneuwel het in die Tweede Anglo-Boere-oorlog. Pretoria, 1909 (gebou van die Ned. Hervormde kerk). CollectionSouth Africa in pictures
Die uitlaai van die gewondes van Ladysmith te Pretoria, 11 Januarie 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Korps van die Staatsartillerie, Oranje-Vrystaat. Telegrafiste, heliografiste en artilleriste onder bevel van luit. Baay - kommando van genl. Olivier - buite Colesberg CollectionSouth Africa in pictures
Miniatuur kanon en ammunisiewaentjie van hout vervaardig deur die boere krijgsgevangenes in Deadwoodkamp, St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Kerskaart met die handtekening van genl. P.A. Cronjé te St. Helena CollectionSouth Africa in pictures