Sasol - olie van steenkoolwerke. Deel van die Kellogg katalisator seksie by Sasol. CollectionSouth Africa in pictures
Kantore van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Walvisvaart, Durban. Die platvorm by die walvisfabriek word skoon gemaak voordat 'n volgende walvis aan gebring word. CollectionSouth Africa in pictures
Die begin van 'n goudmyn: Hier is die eerste skag wat op die nuwe Oranje Vrystaatse goudvelde naby Odendaalsrus gesink is. CollectionSouth Africa in pictures
'n Ring-weefmasjien in die Sweetwaters-fabriek van die Good Hope Textile Corporation, Zwelitsja, naby Kingwilliamstown, Oostelike Kaapprovinsie. (1949) CollectionSouth Africa in pictures
Gezicht op citrusplantages in de omgeving van Rustenburg (Transvaal) CollectionSouth Africa in pictures
Eerste permanente gebou opgerig in sentrum van Welkom, Oranje-Vrystaat, 1954 CollectionSouth Africa in pictures
Gesaagde stompe word op 'n vragmotor gelaai by Sabie, Oos-Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Orlando kragstasie. Die koeltorings van die Orlando kragstasie naby Johannesburg. CollectionSouth Africa in pictures
Boonste deel van kooksoondbattery, kooksoonde en neweprodukte, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Die foto toon die verskillende vorms aan waarin diamante geslyp word CollectionSouth Africa in pictures