Mynamptenare voor die kantore van die Simmer en Jack goudmyn, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Swart mynwerkers voor die United Main Reef Gold Mining Co. te Roodepoort, rond 1915 CollectionSouth Africa in pictures
Vroue mandjiewerkers op die landboutentoonstelling by Umlazi, Adams-sending, Natal CollectionSouth Africa in pictures
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Ru-gemaalde asbes word in die menger in gekiep waar water en sement bygevoeg word. Dit is die eerste proses in die maak van plaat-asbes vir dak-materiaal CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Kooks word na blussing van voertuig afgelaai CollectionSouth Africa in pictures
Die K.W.V. se "Reuse". Vyf vate wat elkeen 4,500 gellings kan bevat. Een van hierdie vate sou 'n man met 'n bottel wyn elke dag van 'n leeftyd van 740 jaar kan voorsien. In Portugal gemaak, is hulle die trots van mnr. John Ribeiro, die keldermeester wat hier getoon word. CollectionSouth Africa in pictures
Geoefende werkers word by 'n Durbanse kusfabriek gebruik om 'n walvis op te sny. CollectionSouth Africa in pictures
Vergesig op Taaibos, tans die grootste kragsentrale in Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectionSouth Africa in pictures
Die kopernywerheid in Suid-Afrika: Die koper-erts kom in spesiale spoorwegtrokke aan by die raffineerdery by die Messina Kopermyn CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectionSouth Africa in pictures
Een van die permanente hysers van 3,000 perdekrag in standaard-gebruik aan myne van Anglo American Corporation. CollectionSouth Africa in pictures
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectionSouth Africa in pictures
Plantetuin waar giftige plante gekweek word by die Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut op Onderstepoort, naby Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
Die sorteer van sardiens met die hand, alvorens koppe, sterte en ingewande verwyder word CollectionSouth Africa in pictures
Rou vis word skoongemaak en gevlek op hierdie roesvrye staal tafels. Die skoongemaakte vis word deur die vervoersband en die "afval" deur die retoerband na die reduksie-installasie verwyder CollectionSouth Africa in pictures
Werkers in en van die skagte van die Messina se kopermyn, Noord Transvaal CollectionSouth Africa in pictures