'n Toneel in een van die stoor-kelders. Die K.W.V. geboue te Paarl tonende rye vate met rypwordende wyn. CollectionSouth Africa in pictures
Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie se fabrieke in Pretoria. (Yskor) CollectionSouth Africa in pictures
Paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Groep mense behorende aan die Nederlandse Kamer van Koophandel te Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Hoofkantoor van die damwerkers, Calitzdorp. Mnr. Garrett, hoofingenieur CollectionSouth Africa in pictures
Raw milled asbestos is tipped into the mixer where water en cement is added. CollectionSouth Africa in pictures
Uitsig vanaf 'n heuwel oortrek met kontoerwalle en slote, om erosie te voorkom. Telezeni, Nqutu-distrik, Wes-Zoeloeland CollectionSouth Africa in pictures