Dokument uit die Kaapse Argief met die handtekening van Jan van Riebeeck. CollectionSouth Africa in pictures
Die gat, veroorsaak deur die dinamietontploffing (westelike rigting), te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Korps van die Staatsartillerie, Oranje-Vrystaat. Telegrafiste, heliografiste en artilleriste onder bevel van luit. Baay - kommando van genl. Olivier - buite Colesberg CollectionSouth Africa in pictures
Gevolge van die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Miniatuur kanon en ammunisiewaentjie van hout vervaardig deur die boere krijgsgevangenes in Deadwoodkamp, St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Kerskaart met die handtekening van genl. P.A. Cronjé te St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die eerste Engelse krygsgevangene in Pretoria - Oktober 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Deel van die spoorlyn waar die ontploffing plaasgevind het te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
"Ou Grietjie" - Kanon gebruik in die Slag van Bloedrivier 16 Desember 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Schilderstuk van C.Bell, 1800 Kommandeur Jan van Riebeeck ontmoet de Hottentotten in Tafelbaai, 7 april 1652 CollectionSouth Africa in pictures
Die uitlaai van die gewondes van Ladysmith te Pretoria, 11 Januarie 1900. CollectionSouth Africa in pictures