Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van pres. S.J.P. Kruger en pres. F.W. Reitz by die opening van die spoorlyn tussen Transvaal en Oranje-Vrystaat, 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en Reitz by geleentheid van die vereniging van die ZAR en OVS spoorlyne op 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by geleentheid van die vereniging van Transvaal en die Oranje-Vrystaat deur middel van die trein, 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Woning en werf van die heer F.J. van Aardt, 'n boer naby Wepener in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse onderwyserskonferensie, Bloemfontein, 28 September 1910 CollectionSouth Africa in pictures
Verkryging van voedsel (militêre maatreël) in Johannesburg, Oktober 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Verkiezingsbord in Christiana in de Oranje-Vrystaat. KP = Konserwatiewe Party. CollectionSouth Africa in pictures
Uraniuminstallatie bij de President Steyn goudmijn te Welkom, Oranje-Vrijstaat CollectionSouth Africa in pictures
Toneel van die ontploffing te Begbies, Johannesburg. 24 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Toneel van die ontploffing by Begbies te Johannesburg, 24 April 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Sewe jong Vrystatertjies en 'n Basoetoeseuntjie speel in 'n riviertjie naby Wepener in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Retiefgedenkteken, onthul op 16 Desember 1937 deur mev. G.Preller, op Kerkenberg naby Harrismith CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en pres. Steyn met die vlae en wapens van die ZAR en die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en pres. Steyn hou hulle bekende toesprake, Markhuis Kroonstad, na die inneming van Bloemfontein, Maart 1900. CollectionSouth Africa in pictures