Pres. S.J.P. Kruger te Waterval-Onder op pad na Lourenco Marques (Maputo), 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Ysterplaat met Kruger se kop in profiel gemaak deur Jaap Schotel, asook 'n koerantknipsel daaroor CollectionSouth Africa in pictures
Villa "Dubochet" in Clarens, Zwitserland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is CollectionSouth Africa in pictures
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is - plus 'n beskrywing van Clarens CollectionSouth Africa in pictures
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is CollectionSouth Africa in pictures
Verteenwoordigers van die Boere-republieke en Engeland na die sluiting van vrede op 23 Maart 1881 van die Eerste Boere-oorlog voor O"Neil se huisie CollectionSouth Africa in pictures
Verplaatsing van het standbeeld van pres. S.J.P. Kruger van Stationsplein naar Kerkplein, Pretoria, 1955 CollectionSouth Africa in pictures
Vernaamste staatsleiers en leërhoofde uit die Engels - Suid-Afrikaanse oorlog 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Trein met die lykkis van pres. S.J.P. Kruger kom in Stellenbosch aan CollectionSouth Africa in pictures
Staatsierytuig met wa voor die presidentswag op Pretoria stasie, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Skildery van pres. Kruger tydens die Eerste Vryheidsoorlog gemaak, 1880-1881 CollectionSouth Africa in pictures
S.J.P. Kruger, oud president van de ZAR woonde Maliebaan 89 te Utrecht van 1901 - 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Ses foto's van plekke in Pretoria. Burgerspark. Raadsaal. Woonhuis van pres. Kruger. Ossewa. Pres. Kruger voor sy huis. Dopperkerk. CollectionSouth Africa in pictures
Pretoria stasie tydens die opening van die Oosterlyn, Julie 1895. Pres. Kruger staan voor sy koets. CollectionSouth Africa in pictures
Pretoria. Ereboog by die geleentheid van die inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger vir sy vierde ampstermyn as president van die ZAR, 12 Mei 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Pretoria. Die huis waar president Paul Kruger gedurende 1883 - 1900 gewoon het CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger wag op Pretoria stasie op die aankoms van dr. W.J. Leyds uit Europa, 1896 CollectionSouth Africa in pictures