Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Gebak bij de Van Riebeeck-herdenking Kaapstad 1952, aan boord van schip "Oranjefontein". CollectionSouth Africa in pictures
Ontvangs aan boord van die "Oranjefontein",Van Riebeeck-herdenking, Kaapstad 1952. De heer Henstra, hoofdagent van de Holland-Afrika lijn, begroet mev. Malan. CollectionSouth Africa in pictures
Tee op die "Oranjefontein" by die Van Riebeeck-herdenking 1952. Van links na regs: mev. Mook, dr. Malan, mev. Malan en mnr. Mook, direkteur van die Holland-Afrika lijn. CollectionSouth Africa in pictures
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectionSouth Africa in pictures
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectionSouth Africa in pictures
Van Riebeeckdag, 6 April ?? Bestuurslede van die afdeling Kaapstad van die Algemene Nederlandse Verbond heg kranse aan die gedenkteken vas CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die kis van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures