Die lykkis van pres. S.J.P. Kruger word na die lykwa gedra, Pretoria stasie CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: stoet kom by die Vrouemonument aan. Burgers onder aanvoering van genl. Hattingh CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger kom by die Suzannasaal, Pretoria, aan, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Trein met die lykkis van pres. S.J.P. Kruger kom in Stellenbosch aan CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die kis van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die trein met die lykkis van pres. S.J.P. Kruger kom in Germiston aan CollectionSouth Africa in pictures
Die erewag (staatsartilleriste) van pres. S.J.P. Kruger se begrafnis wag op die trein op Pretoria stasie CollectionSouth Africa in pictures
Die lykwa wag op Pretoria stasie op die aankoms van die trein met Kruger se lykkis CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger te Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die Suzannasaal, Pretoria, waar die lyk van pres. S.J.P. Kruger opgebaar was CollectionSouth Africa in pictures
Die diens vir die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger op Kerkplein, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein. a) Verteenwoordigers van Jong Zuid-Afrika te voet in die stoet EN b) Wa met leerlinge van die laer en hoërskole vir meisies CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van genl. P.J. Joubert te Pretoria: plasing van die kis in die lykwa op Pretoria se stasie CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Victoriastraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger se begrafnisstoet beweeg voor die Raadsaal in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Marktstraat, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die graf van pres. S.J.P. Kruger word verseël na die begrafnis, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger se praalbed in die Hugenotesaal, Kaapstad, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
By die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Genl. Louis Botha hou 'n toespraak by die graf CollectionSouth Africa in pictures