Vroue en kinders in 'n konsentrasiekamp, vermoedelik die by Krugersdorp CollectionSouth Africa in pictures
Voorlees van die doodvonnis van kommandant Scheepers, deur lord Kitchener, te Cradock CollectionSouth Africa in pictures
Von Braun, genl. P.A. Cronjé en ander boere krijgsgevangenes op St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Vier broedervolke: Transvaal, OVS, Nederland en België. Buiteblad van die album opgedra aan pres. Kruger deur die Belgiese komitees. CollectionSouth Africa in pictures
Vertrek van een van die Nederlandse ambulanse na Suid-Afrika aan boord van hul skip,1899 CollectionSouth Africa in pictures
Vertrek van een van die Nederlandse ambulanse na Suid-Afrika aan boord van die skip, 1899 CollectionSouth Africa in pictures