Ses foto's van plekke in Pretoria. Burgerspark. Raadsaal. Woonhuis van pres. Kruger. Ossewa. Pres. Kruger voor sy huis. Dopperkerk. CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van die regterkant gesien CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie. CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse afvaardiging op 'n rondreis in Nederland op die landgoed Nijenburg van mnr. F. van Foreest. Name by die foto CollectionSouth Africa in pictures
Inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger, vierde ampstermyn, Pretoria, 12 Mei 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger EN Standbeeld van pres. Kruger op Kerkplein, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en pres. Steyn met die vlae en wapens van die ZAR en die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Pres. en mev. S.J.P. Kruger op die stoep voor hul huis in Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger aan boord van die Gelderland. Najaar 1900. Afgeneem saam met die bemanning CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en sy familie in Oranjelust, Utrecht, 10 Oktober 192. Name by foto CollectionSouth Africa in pictures
Paul Kruger in Utrecht, Maliebaan 89. 23/12/1901 - 16/10/1902. 6 x Ansichtkaart CollectionSouth Africa in pictures
Die Batavia VI waarop die stoflike oorskot van pres. S.J.P. Kruger na Suid-Afrika geneem is CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken van die trekgeselskap van Karel Landman op Olifantshoek CollectionSouth Africa in pictures