Die huis en skool van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Die personeel en leerlinge van die Visschershoekskool, distrik Pretoria, 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Kaart van die ZAR met skooldistrikte en aanduiding wie subsidies ontvang - wêreldtentoonstelling oor onderwys in Parys 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Besprekingsklas - Afrikaans en Nederlands . Universiteit van Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Die oudste Raadsaal in Bloemfontein - deur die Nederlandse Vereniging gerestoureer CollectionSouth Africa in pictures
Mev. Voordewind en kinders en die swart huishulp voor die huis afgeneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Eggenote van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, by die vleiskas. Die linkerkant van die foto is onduidelik omdat die negatief nie goed droog geword het nie CollectionSouth Africa in pictures