Mev. pres. M.T. Steyn met haar twee dogters, mev. J.S. du Toit en mev. N.J. van der Merwe. Foto van 'n skildery van mev. Steyn deur W.H. Coetzer CollectionSouth Africa in pictures
Ds. P. du Toit, mnr. Z.A.. Thuynsma, LPR, Ds. du Toit van Bloemfontein-Oos CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r.: 1) W.B. de Villiers, LV; J.H. de Vos, voors. van die Spoorbond; dr. Anna de Villiers; W.J.M. Visser. 2) Mej. M. Vermeulen; Sen. W.B. de Villiers, Sir Henry de Villiers CollectionSouth Africa in pictures
Pres. M.T. Steyn, pres. F.W. Reitz, pres. S.J.P. Kruger, genl. J.H. de la Rey, en genl. C.R. de wet, almal gebore in die maand Oktober CollectionSouth Africa in pictures
Prof. P.J.G. de Vos en pres. F.W. Reitz en mnr. J.H. Schoeman met sy kleindogter (Greyling) CollectionSouth Africa in pictures
Ses afstammelinge van Piet Retief en Andries Pretorius. v.l.n.r.: mev. G. Solomon, mej. J. Krogh, mev. G.S. Preller, mej. Deb. Jones, mnr. H. Frey en mev. D. Krogh, 1938 CollectionSouth Africa in pictures
'n Groepie Nederlanders in Suid-Afrika, 1915. v.l.n.r.: J. de Klerk (onderwyser Oost-Eind Skool, Pretoria); mej. van der Ban, onderwyseres, mev. Vellema, mev. Klomp, eggenote van ds. W.J.S. Klomp, Th. Blok, onderwyser te Bloemfontein. Voor: 'n dogtertjie van die Klomps en 'n swart dogtertjie CollectionSouth Africa in pictures
By vertrek van E. Hobhouse uit Pretoria, 1908. Mev. genl. Smuts met die kind op die arm en F.M. Knobel CollectionSouth Africa in pictures
Tuinparty by geleentheid van die kongres van die Zuid-Afrikaanse Party, Pretoria, 1913. Genl. Botha en ds. Bosman in die middel CollectionSouth Africa in pictures
Soes - 'n ou slavin uit die Weskus van Afrika, wat in diens was van mev. de Vos-Brink CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r.: 1) Adv. J.S. Smit, hoëkommissaris van die Unie van Suid-Afrika in Londen, sen. A.T. Spies, H.E. Sneath.2) R. van Selm CollectionSouth Africa in pictures