Kas gemaak vir die J.H. Neethlingversameling - medestigter van die Victoriakollege CollectionSouth Africa in pictures
Brief aan genl. J.B.M. Hertzog uit dank vir alles wat hy gedoen het vir die onderwys in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse onderwyserskonferensie, Bloemfontein, 28 September 1910 CollectionSouth Africa in pictures
Personeel en leerlinge voor die nuwe gebou van die Oost-Eindskool, Pretoria, by die opening op 12 Januarie 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Eggenote van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg met 'n kind CollectionSouth Africa in pictures
C.W. Voordewind, oudste dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en sy gesin op pad na die Nagmaalviering CollectionSouth Africa in pictures
Blik op 'n kloof. Foto geneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Die agterkant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg in 'n laning met bome CollectionSouth Africa in pictures
'n Prettige zitje (vermoedelik die gesin). Foto geneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Mev. Voordewind te perd. Die familie de Jager, hul oudste dogter, seun Paul en kinders van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, afgeneem aan die agterkant van hul huis CollectionSouth Africa in pictures
Nederlandse onderwysers op besoek by H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Gedenknaald vir die gesneuweldes van Boesmansrivierpas (Laingsnek-rebellie 1875) te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
Retiefgedenkteken, onthul op 16 Desember 1937 deur mev. G.Preller, op Kerkenberg naby Harrismith CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken te Senekal ter ere van kommdt. -genl. F.P. Senekal, wat op 11 Februarie 1867 in die Basoetoe-oorlog van 1867-68 gesneuwel het. CollectionSouth Africa in pictures
'n Pad deur die berge, links 'n rivier, huisies van die padwerkers is regs CollectionSouth Africa in pictures