Verteenwoordigers van die Boere-republieke en Engeland na die sluiting van vrede op 23 Maart 1881 van die Eerste Boere-oorlog voor O"Neil se huisie CollectionSouth Africa in pictures
Paul Kruger, dr. W.J.Leyds met plaaslike amptenare van Johannesburg tydens die vlaginsident, 4 Maart 1890 CollectionSouth Africa in pictures
Ruïnes van die Rand Timber Co. na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernieling na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde Chinese winkel na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n poskaart met tonele uit Transvaal en die Oranje-Vrystaat. Voor 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Transvaalse Mauser-vest bandelier versier met Engelse regimentsnommers CollectionSouth Africa in pictures
Reconstructie van het ossewagenlager bij Bloedrivier op 16 december 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Martinus jacobus Oosthuizen (94 jaar oud), kleinseun van die held van Van Rensburgkoppie op weg na die Eeufeesviering te Dingaanstat, Februarie 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Posstempel van Pietermaritzburg gebruik tydens die herdenking van die groot trek 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Die graf van Piet Retief en die vermoorde Voortrekkers, 17 Februarie 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Feesterrein, met die huis van Piet Retief (Mooimeisiesfontein), 24 September 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Dr.H.D. van Broekhuizen en 'n groep Afrikaanse meisies in Voortrekkerklere op 16 Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Die Retiefgedenkteken te Coega naby Port Elizabeth, onthul op 16 Desember 1939 deur die wed. C.W.Malan CollectionSouth Africa in pictures