Vernaamste staatsleiers en leërhoofde uit die Engels - Suid-Afrikaanse oorlog 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Links: Maxim-Nordenfeldt of "pom-pom". Regs: Twee Creusot-snelvuurkanonne 1900. Transvaalse geskut in die Vrystaat. CollectionSouth Africa in pictures
Long Tom herstel in die werkplaas van die NZASM te Pretoria, gereed om na die front te gaan. CollectionSouth Africa in pictures
Franse Creusot kanon of Long Tom op pad na Ladysmith, 7 November 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Long Tom in die werkplaas van die NZASM te Pretoria vir herstelwerk. CollectionSouth Africa in pictures
Groep manskappe en offisiere van die Transvaalse Staatsartillerie voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Kommandant Schutte spreek die burgers toe by hul vertrek vanaf Johannesburgstasie op 4 November 1899. CollectionSouth Africa in pictures
Toespraak van die Kommandant voor die vertrek van die kommando uit Johannesburg CollectionSouth Africa in pictures
Kommandant Steenekamp met sy kommando Kaapkolonie Boere onder genl. Kolbe, Oranje-Vrystaat, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die Nederlandse konsul te Bloemfontein,mnr.N.N. van Rooyes met sy gesin in Voortrekkerdrag, Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Swartes by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument te Pretoria, Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Jhr.Mr. F.Beelaerts van Blokland, dra die groete van Nederland oor by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Robbeneiland met Tafelberg in die agtergrond. Houtgravure in die boek van dr.Wangemann: Ein Reise Jahr in Süd-Afrika. Berlin, 1868. CollectionSouth Africa in pictures
Leeukop. Houtgravure in Dr.Wangemann se boek: Ein Reise-Jahr in Süd-Afrika, Berlin, 1868 CollectionSouth Africa in pictures
Groep Boere offisiere gedurende die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 afgeneem CollectionSouth Africa in pictures
M.T. steyn, Lord Milner, F.W.Reitz en Paul Kruger. Bloemfontein Konferensie 1899. Bron: Juta, M. The pace of the ox. CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die Boererepublieke in St. Petersburg, Rusland, Augustus 1900. V.l.n.r.: dr.H.Muller, C.H.Wessels, A.Fischer, onbekend, dalk ds. Gillot?, A.D.W.Wolmarans, dr.W.J.Leyds. CollectionSouth Africa in pictures