Hulde van die Transvaalse studente in Nederland by geleentheid van die inhuldiging van koningin Wilhelmina, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Toneelgroep van die Nederlandse studentevereniging HEBE met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectionSouth Africa in pictures
Toneelgroep van die Nederlandse studentevereniging HEBE met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger se huis in Kerkstraat-Wes, Pretoria na die restourasie CollectionSouth Africa in pictures
Staatsierytuig met wa voor die presidentswag op Pretoria stasie, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Jagmes waarmee pres. S.J.P. Kruger in 1850 sy duim afgesny het na 'n jagongeluk CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en geselskap in 'n salon van die Hotel des Indes, Den Haag, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Onthaal deur pres. S.J.P. Kruger in die Paleis voor Volksvlijt, Amsterdam, 20 Desember 1900. By Kruger is A. Fischer, C.H. Wessels, A.D.W. Wolmarans, H.C. Bredell, F.C. Eloff, C. van Boeschoten CollectionSouth Africa in pictures
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is CollectionSouth Africa in pictures
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is - plus 'n beskrywing van Clarens CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
De Hollandse maagd - inhudigingsfeeste van koningin Wilhelmina, Pretoria, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Bestuur van die Johannesburgse afdeling van die Algemene Nederlandse Verbond, 1912 (Geen name by) CollectionSouth Africa in pictures
Gelukwensing aan koningin Wilhelmina met haar silwer regeringsjubileum van die bestuur van die Bloemfonteinse afdeling van die Algemene Nederlandse Verbond, 31 Mei 1923 CollectionSouth Africa in pictures
Vertrekkende emigrante, egpaar Verhey uit Arnhem en J. Slager maak kennis met kaptein G.H. Visser van die skip Kota Inten, 2 November 1948 CollectionSouth Africa in pictures
In die tuin van G.A. Pott, konsul-generaal van Nederland te Lourenco Marques (Maputo) rond 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Daniël Brewis, Mnre. Pretorius en den Wilden - Suid-Afrikaanse studente in Amsterdam CollectionSouth Africa in pictures
Groep Suid-Afrikaanse studente in Nederland, saam met dr. H.D. van Broekhuizen CollectionSouth Africa in pictures
Huis van vise-konsul A.G.A. van Eelde in Johannesburg, by die verjaardag van koningin Wilhelmina CollectionSouth Africa in pictures