Plaquette van die Kruger-monument by die huis "Oranjelust" in Utrecht, Nederland, waar pres. S.J.P. Kruger gewoon het CollectionSouth Africa in pictures
Ses foto's van plekke in Pretoria. Burgerspark. Raadsaal. Woonhuis van pres. Kruger. Ossewa. Pres. Kruger voor sy huis. Dopperkerk. CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie. CollectionSouth Africa in pictures
Inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger, vierde ampstermyn, Pretoria, 12 Mei 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Die presidentswoning te Pretoria tydens die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Borsbeeld van pres. S.J.P. Kruger deur Jean George Achard te Parys CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk: Pres. S.J.P. kruger haal die lyk van kommdt. Piet Potgieter uit Makapansgat, Waterberg, 1854 CollectionSouth Africa in pictures
Inswering van Kruger as staatspresident - historiese optog in die Rykskou te Johannesburg, 1936 - J.M. Eloff, agterkleinseun van Kruger vertolk die rol van pres. Kruger CollectionSouth Africa in pictures
Kerkplein Pretoria, 1898. Inhuldiging van president Kruger by sy vierde ampstermyn. CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en Reitz by geleentheid van die vereniging van die ZAR en OVS spoorlyne op 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk: Kop van pres. Kruger deur A.W. Benzoine Peterson, 1939 CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en dr. W.J. Leyds op die stoep van die president se huis in Pretoria kort voor die uitbreek van die oorlog in 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en die boeregeneraals by 'n diens in die Domkerk, Utrecht, 10 Oktober 1902. Naamlys by foto CollectionSouth Africa in pictures
Die lykkis van pres. S.J.P. Kruger word na die lykwa gedra, Pretoria stasie CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures