Motorfabriek, Port Elizabeth: kleiner deeltjies word in die finale stadium aan 'n motor gesit in die fabriek CollectionSouth Africa in pictures
Steel being poured from Converter. Rhodesian Iron & Steel Commission - Que Que CollectionSouth Africa in pictures
Uraan. Filterkerse gebruik in die gedeeltelike ontwatering van uraanpresipitaat in die finale stadium van die ekstraksieproses CollectionSouth Africa in pictures
Hoof-kantoorblok, by die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
'n Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staal Korporasie se fabrieke in Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
Paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Tentoonstelling met die paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Ru-gemaalde asbes word in die menger in gekiep waar water en sement bygevoeg word. Dit is die eerste proses in die maak van plaat-asbes vir dak-materiaal CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Kooks word na blussing van voertuig afgelaai CollectionSouth Africa in pictures
Vergesig op Taaibos, tans die grootste kragsentrale in Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectionSouth Africa in pictures
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
The Copper Industry in South Africa. Molten copper is poured into moulds. CollectionSouth Africa in pictures
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectionSouth Africa in pictures
Nederlands monsterkamer in Johannesburg. Stuwal in die Vaalrivier by Parys CollectionSouth Africa in pictures