Yskor-werke, Pretoria. Oop vuurhertoond in staal-installasie word gelaai CollectionSouth Africa in pictures
Versameling van sout op die soutpanne agt myl ten noorde van Swakopmund, Suidwes-Afrika (Namibiƫ), 1954 CollectionSouth Africa in pictures
In this Port Elizabeth factory a world famous tractor is assembled CollectionSouth Africa in pictures
Paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Tentoonstelling met die paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectionSouth Africa in pictures
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Ru-gemaalde asbes word in die menger in gekiep waar water en sement bygevoeg word. Dit is die eerste proses in die maak van plaat-asbes vir dak-materiaal CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Kooks word na blussing van voertuig afgelaai CollectionSouth Africa in pictures
Vergesig op Taaibos, tans die grootste kragsentrale in Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectionSouth Africa in pictures
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
The Copper Industry in South Africa. Molten copper is poured into moulds. CollectionSouth Africa in pictures
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectionSouth Africa in pictures
Nederlands monsterkamer in Johannesburg. Stuwal in die Vaalrivier by Parys CollectionSouth Africa in pictures