Vernielde geboue na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Voortrekkereeufeesviering deur SASVIA, in die AMVJ-gebou te Amsterdam op 16 Desember 1938. (Aparte naamlys by 8.30a) CollectionSouth Africa in pictures
Driemanskap wat die derde deputasie na Engeland in 1883 gevorm het CollectionSouth Africa in pictures
Huisgesin by hulle vernielde huis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Die Nederlandse konsul te Bloemfontein,mnr.N.N. van Rooyes met sy gesin in Voortrekkerdrag, Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Swartes by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument te Pretoria, Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Jhr.Mr. F.Beelaerts van Blokland, dra die groete van Nederland oor by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Groep Boere offisiere gedurende die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 afgeneem CollectionSouth Africa in pictures
M.T. steyn, Lord Milner, F.W.Reitz en Paul Kruger. Bloemfontein Konferensie 1899. Bron: Juta, M. The pace of the ox. CollectionSouth Africa in pictures
Replica van V.O.C. schepen bij de van Riebeeckherdenking 1952, Kaapstad CollectionSouth Africa in pictures
Posstempel van Pietermaritzburg gebruik tydens die herdenking van die groot trek 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Feesterrein, met die huis van Piet Retief (Mooimeisiesfontein), 24 September 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Dr.H.D. van Broekhuizen en 'n groep Afrikaanse meisies in Voortrekkerklere op 16 Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Die Retiefgedenkteken te Coega naby Port Elizabeth, onthul op 16 Desember 1939 deur die wed. C.W.Malan CollectionSouth Africa in pictures
Verteenwoordigers van die Boere-republieke en Engeland na die sluiting van vrede op 23 Maart 1881 van die Eerste Boere-oorlog voor O"Neil se huisie CollectionSouth Africa in pictures
Paul Kruger, dr. W.J.Leyds met plaaslike amptenare van Johannesburg tydens die vlaginsident, 4 Maart 1890 CollectionSouth Africa in pictures
Ruïnes van die Rand Timber Co. na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernieling na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde Chinese winkel na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n poskaart met tonele uit Transvaal en die Oranje-Vrystaat. Voor 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Van Riebeeck-herdenking 1952: voorbeelde van besondere snor en/of baardgroei wat die sentrale feeskommissie as passend ag vir 'n ware feesganger. CollectionSouth Africa in pictures