Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectionSouth Africa in pictures
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectionSouth Africa in pictures
Kranslegging: Burgergedenkteken te Senekal ter ere van die onbekende Voortrekker, na aankoms van die ossewa "Piet Retief"en "Vrou en Moeder", 3 November 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Ondertekening van die Retief-Dingaan traktaat by die Eeufeesviering 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken met die lys van name van Piet Retief en die 70 vermoorde burgers, 12 Februarie 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Kerkplein Pretoria, 1898. Inhuldiging van president Kruger by sy vierde ampstermyn. CollectionSouth Africa in pictures
Nagebouwde Hollandse huizen, Culemborg. Van Riebeeckherdenking 1952, Kaapstad. CollectionSouth Africa in pictures
Replica stadhuis Culemborg bij de van Riebeeckherdenking 1952, Kaapstad CollectionSouth Africa in pictures
Dodenherdenking CreatorDe gebroeders NiestadtDate of creation06-mei-1974CollectionThe Niestadt photo collection of the Zijpe Museum