Krygsgevangene Britse offisiere voor die Staats Model School, voor hul vertrek na Wonderboomberg CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die Boererepublieke by president Kruger. V.l.n.r.: C.H. Wessels, A.D.W. Wolmarans, pres. Kruger en A. Fischer. CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die Boererepublieke in Nederland in 1900. V.l.n.r. A.D.W. Wolmarans, C.H. Wessels, dr. H.P.N. Muller (gesant Oranje-Vrystaat in Den Haag), A. Fischer. CollectionSouth Africa in pictures
Lord Roberts se intog in Pretoria, 5 Junie 1900. Parade op die markplein CollectionSouth Africa in pictures
Boereskerpskutters langs 'n spoorlyn. Die man in die wit baadjie is Henry Williams, later lid van Danie Theron se vrywilligers CollectionSouth Africa in pictures
Boerelaer by Volksrust: tent van die kommandant, ontvangs van 'n rapport. CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die eerste Britse krygsgevangene in Pretoria - Oktober 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die eerste Britse Krygsgevangene in Pretoria op 22 Oktober 1899 CollectionSouth Africa in pictures