Die kis waarin kommdt. A. Smorenburg probeer ontsnap het vanaf St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Kroningsdagviering van koning Edward VII op St. Helena op 8 Augustus 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Kennisgewing van die teregstelling van Johannes Petrus Coetzee vir hoogverraad, 1901 CollectionSouth Africa in pictures
Munt van die ZAR te velde, in die distrik Pelgrimsrus, v.l.n.r. de heren P.J.Kloppers, Reid, A.Pienaar, Graham. CollectionSouth Africa in pictures
Ruïne van die Ned. Hervormde kerk te Dullstroom, deur Britse troepe onder bevel van genl. Smith-Dorrien in 1901 verwoes. CollectionSouth Africa in pictures
Deur Britse krygsgevangene offisier, op die muur van die Staat Model School te Pretoria geskilder CollectionSouth Africa in pictures
Plantegroei op St. Helena. Drinkplek vir die diere. Krygsgevangenes op parool vir 'n dag. CollectionSouth Africa in pictures
Genl. Kock en enkele offisiere van die Duitse Korps. Name op die foto vermeld. NIE: Genl. Kock se staf nie CollectionSouth Africa in pictures
Jac. Stom, met 'n klompie hoenders agter 'n steen huis op St. Helena CollectionSouth Africa in pictures