Die derde Raadsaal met die standbeeld van pres. Brand EN Teologiese Skool te Potchefstroom CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van pres. S.J.P. Kruger en pres. F.W. Reitz by die opening van die spoorlyn tussen Transvaal en Oranje-Vrystaat, 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Brief aan genl. J.B.M. Hertzog uit dank vir alles wat hy gedoen het vir die onderwys in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse onderwyserskonferensie, Bloemfontein, 28 September 1910 CollectionSouth Africa in pictures
Retiefgedenkteken, onthul op 16 Desember 1937 deur mev. G.Preller, op Kerkenberg naby Harrismith CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken te Senekal ter ere van kommdt. -genl. F.P. Senekal, wat op 11 Februarie 1867 in die Basoetoe-oorlog van 1867-68 gesneuwel het. CollectionSouth Africa in pictures
Bladsy van 'n brief opgedra aan genl. J.B.M. Hertzog vir alles wat hy gedoen het vir die onderwys in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Verkiezingsbord in Christiana in de Oranje-Vrystaat. KP = Konserwatiewe Party. CollectionSouth Africa in pictures
Toneel van die ontploffing te Begbies, Johannesburg. 24 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures