Brief aan genl. J.B.M. Hertzog uit dank vir alles wat hy gedoen het vir die onderwys in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Bladsy van 'n brief opgedra aan genl. J.B.M. Hertzog vir alles wat hy gedoen het vir die onderwys in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Bevrore vyver in die tuin van die Nederlandse konsul te Bloemfontein, 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk van die vrouemonument te Bloemfontein deur Anton van Wouw CollectionSouth Africa in pictures
Die oudste Raadsaal in Bloemfontein - deur die Nederlandse Vereniging gerestoureer CollectionSouth Africa in pictures
Die oorspronklike boor en boortoring waarmee die goudontdekking in Odendaalsrus, Oranje-Vrystaat, gedoen is. CollectionSouth Africa in pictures
Die hysing van die Britse vlag by die fort in Johannesburg, Mei 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die derde Raadsaal met die standbeeld van pres. Brand EN Teologiese Skool te Potchefstroom CollectionSouth Africa in pictures
Die brug oor die Vetrivier, naby Brandfort, O.V.S., word opgeblaas. Mei 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Die binnekant van Begbies gietery na die ontploffing. Johannesburg, 24 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die begin van 'n goudmyn: Hier is die eerste skag wat op die nuwe Oranje Vrystaatse goudvelde naby Odendaalsrus gesink is. CollectionSouth Africa in pictures
Derde Raadsaal in Bloemfontein ( dateer uit einde 19de eeu). Zetel van NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum). Foto anno 1995 CollectionSouth Africa in pictures
C.H. Wessels, gesant van die Oranje-Vrystaat, lid van die Boeredeputasie 1900. CollectionSouth Africa in pictures