Verkryging van voedsel (militêre maatreël) in Johannesburg, Oktober 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en pres. Steyn met die vlae en wapens van die ZAR en die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Eerste permanente gebou opgerig in sentrum van Welkom, Oranje-Vrystaat, 1954 CollectionSouth Africa in pictures
Derde Raadsaal in Bloemfontein ( dateer uit einde 19de eeu). Zetel van NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum). Foto anno 1995 CollectionSouth Africa in pictures
Mynwerkers ontspan in hul vrye tyd in een van die slaapsaal-blokke by die koshuise. Oranje-Vrystaat. CollectionSouth Africa in pictures
Die oorspronklike boor en boortoring waarmee die goudontdekking in Odendaalsrus, Oranje-Vrystaat, gedoen is. CollectionSouth Africa in pictures
Een groep Voortrekkervrouwen op de kermis te Hobhouse, Oranje-Vrijstaat CollectionSouth Africa in pictures
Uraniuminstallatie bij de President Steyn goudmijn te Welkom, Oranje-Vrijstaat CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by geleentheid van die vereniging van Transvaal en die Oranje-Vrystaat deur middel van die trein, 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
C.H. Wessels, gesant van die Oranje-Vrystaat, lid van die Boeredeputasie 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Na die ontploffing by Begbies gietery, Johannesburg, 24 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die hysing van die Britse vlag by die fort in Johannesburg, Mei 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die oudste Raadsaal in Bloemfontein - deur die Nederlandse Vereniging gerestoureer CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en Reitz by geleentheid van die vereniging van die ZAR en OVS spoorlyne op 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk van die vrouemonument te Bloemfontein deur Anton van Wouw CollectionSouth Africa in pictures
Die begin van 'n goudmyn: Hier is die eerste skag wat op die nuwe Oranje Vrystaatse goudvelde naby Odendaalsrus gesink is. CollectionSouth Africa in pictures
Toneel van die ontploffing by Begbies te Johannesburg, 24 April 1900. CollectionSouth Africa in pictures